Hoërskool Centurion leerders gekies vir die Gauteng Sagtebalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Elné Moolman en Anica Blom (beide gr. 11) van Hoërskool Centurion wat tot die Gauteng Sagtebalspan verkies is. Hulle gaan die provinsie in die “National “Championship”-toernooi verteenwoordig, wat vanaf 11 tot 15 Desember in Pretoria plaasvind.
Ons is ongelooflik trots op julle!










