Die Hoërskool Wagpos sagtebalspelers presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende Die Hoërskool Wagpos leerders was gekies vir die All Star span wat tydens die Dixon Wessels sagtebaltoernooi gehou was van 1 – 5 Desember 2024. Baie geluk, ons is trots op julle sagtebalspelers!













