Hoërskool Centurion leerder behaal die SA o.17 sagtebal oefengroep
ADVERTISEMENT
Yorey Senekal is tydens die SA School Sports Championships Summer 2024 se sagtebaltoernooi as die tweede beste kolwer in die land aangewys en sy is ook vir die SA o. 17-oefengroep gekies. Haar span het ook die toernooi gewen. Baie geluk, Yorey! Hoërskool Centurion is trots op jou uitstekende prestasie!










