Hoërskool Centurion sagtebalafrigter gekies vir die SA span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan me. J. van Doorene, een van ons sagtebalafrigters, wat tot die SA sagtebalspan van 2025 verkies is. Ons is ongelooflik trots op u en weet u gaan ’n groot impak maak!










