Laerskool Bredasdorp leerder word in die Boland Akademiespan opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Bredasdorp leerder Martiens Labuschagne wat in die o.13 Boland Akademiespan opgeneem is. Hulle neem 16-21 Junie in Pretoria aan die Cravenweek deel. Baie geluk, Martiens!

Martiens Labuschagne o.13









