Laerskool Swellendam redenaars presteer goed
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Swellendam redenaars het hierdie kwartaal by Laerskool Jan van Riebeeck, Hoërskool Bellville en Zoetendal Akademie gaan redenaars praat. Die leerders het baie goed presteer.
![]()