Akademiese uitmuntenheid bly vir Hoërskool die Wilgers ‘n prioriteit
ADVERTISEMENT
Die eerste kwartaal van ‘n skooljaar gaan altyd met verskeie groeipyne gepaard; die onbekende bly altyd ‘n uitdaging. Hoërskool Die Wilgers het dié uitdaging met albei hande aangepak en kry top 20-akademiese erkenning. Baie geluk met julle uitslae!
Ons vertrou dat die leerders wat nie hulle doelwitte bereik het nie skouer aan die wiel gaan sit in hierdie kwartaal om ook julle mikpunte te behaal. Ons weet julle kan!














