Leerder van Hoërskool Montana kry SA’s vir sagtebal
ADVERTISEMENT
John de Klerk is ‘n trotse lid van die seuns 0.14 All Stars sagtebalspan wat na Nederland gereis het in Oktober 2023. Alhoewel hy nog 0.14 is, is hy ook gekies vir die seuns 0.15 Noord Red Sox sagtebalspan wat tweede geëindig het op die Suid-Afrikaanse log. John is ook deel van die Gauteng bofbal streekspan vir seuns 0.15. Ons sien uit daarna om hom te ondersteun tydens die SA’s wat 21 Maart tot 26 Maart in die Oos-Kaap plaasvind. Baie geluk met jou provinsiale kleure in sagtebal!
John de Klerk










