Laerskool Voorpos leerders gekies vir die Tshwane Sagtebalspanne
ADVERTISEMENT
Laerskool Voorpos is trots om te kan sê dat drie graad 6 dogters en 8 graad 7 dogters gekies is vir die Tshwane Sagtebalspanne.
Graad 6:
- Melize Rossouw
- Leandri Botha
- Jessica Jordaan
Graad 7:
- Anice Potgieter
- Riley-Tyler Petersen
- Anke van Rensburg
- Leandri Joubert
- Shiloh Roodt
- Emma van Driel
- Leandri J Joubert
- Lisa Pienaar




















