Laerskool Van Riebeeckstrand leerlinge presteer by die Wes-Kaapse Gimnastiekkompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Skye Germishuys en Tiaan de Wet van Laerskool Van Riebeeckstrand wat aan die Wes-Kaapse Gimnastiekkompetisie deelgeneem het!
- Skye het 2 silwer medaljes verower.
- Tiaan het met 1 goue, 3 silwer en 2 brons medaljes huis toe gekom
Beide hierdie talentvolle atlete het gekwalifiseer vir die WP-proewe – ’n ongelooflike prestasie!










