Laerskool Noord-Eind rugbyspelers deur na die finale rondte WP proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan hierdie ses seuns van Laerskool Noord-Eind wat vandag aan die finale rondte WP rugbyproewe deelneem.
- Francois Gouws
- Francois Nel
- Ashwin Johannes
- Ruvhan Jansen
- Quade Smith
- Theolin Edwards
Baie sterkte manne, ons is baie trots op julle.
V.l.n.r: Francois Gouws, Francois Nel, Ashwin Johannes, Ruvhan Jansen, Quade Smith en Theolin Edwards.










