Uitslae van die ATKV Redenaars vir Primêre Skool Jordania
ADVERTISEMENT
Uitslae van die ATKV Redenaars vir Primêre Skool Jordania: Gr4-5: Milé Bezuidenhout (1ste); Lana Marx (3de). Gr6-7: Lexi Willemse (1ste); Danielle Venter (8ste); Lize Joubert (9de). Milé en Lexi dring dan ook deur na die ATKV nasionale finale wat plaasvind op 12/13 Augustus by Klein Kariba.

Milé Bezuidenhout en Lexi Willems

Lana Marx, Lizé Joubert en Danielle Venter









