Laerskool Tzaneen ATKV Redenaar-Kampioen
ADVERTISEMENT
Laerskool Tzaneen ATKV Redenaar-Kampioen. Pieter Mostert was die wenner van die nasionale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie wat plaasgevind het by die ATKV Buffelpoort-oord op 16 Augustus. Hy is ook aangewys as die beste alghele taalgebruiker.

Pieter Mostert









