Laerskool Hartenbos atleet stel ‘n nuwe verspring rekord op
ADVERTISEMENT
Laerskool Hartenbos atleet Nianke Fourie is 0.10 en het ook aan Hoërskool Outeniqua in George se Kwagga Top 10 atletiekbyeenkoms deelgeneem as deel van Laerskool Hartenbos se Top 10 atletiekspan. Daar is nie ‘n 0.10 afdeling nie, dus het sy ingeskryf 0.11 en ‘n nuwe verspring rekord gemaak. Die ou rekord was 4.88m en sy het ‘n nuwe rekord gemaak van 5.03m. Sy was ook as die 0.11 dogtersatleet van die dag en die veld-atleet van die dag aangewys.










