Laerskool Garsfontein presteer tydens die SA Atletiekkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Garsfontein is baie trots op die volgende prestasie wat behaal was.
- Juf Mishca Smit tree op as die Gauteng atletiek span se GM tydens die SA Kampioenskappe wat 2de eindig
- Josh Collen verwerf ‘n silwer medalje vir seuns o.10 verspring
Welgedaan Juf Smith en ook Josh dit is ‘n uitmuntende prestasie.










