Primêre Skool Naudeville blits atleet breek rekords
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville blits atleet breek rekords. Kamehelo Moloke (tans in gr. 7) het 14 Februarie Goudveld Hoërskool verteenwoordig by die Hoërskole Lejweleputswa byeenkoms in Bloemfontein. Kamehelo het 2 rekords gebreek:
- 100m = 11.18 sek. rekord
- 200m =22.80 sek. rekord
Ons is Super trots op jou Kama

smart









