Trio Hoërskool Kroonstad leerders neem deel aan die ASA Vrystaat atletiek
ADVERTISEMENT
ASA Vrystaat byeenkoms, Bloemfontein
Trio Hoërskool Kroonstad is super trots op Anika Lötter (0.16) wat ‘n eerste plek behaal het in paalspring vir Dogters 0.18.
T’keyah Cannellnog ‘n leerders van Trio Hoërskool het ‘n eerste plek in die 400m behaal met ‘n persoonlike beste tyd. Baie geluk aan beide atlete wat ook tydens die SA- kampioenskappe gaan deelneem. Al jou harde werk en ure se oefening word beloon! Welgedaan!










