Hoër Landbouskool Boland redenaars laat die tonge klap
ADVERTISEMENT
22 Mei het twee van Hoë Landbouskool Boland spanne vir Spanredenaars aan die Allegretto Eisteddfod deelgeneem wat by die Hervormende Kerk in Bellville aangebied was. Op 28 Mei het hulle ook aan die Nasionale Conspirito Kunswedstryd by Hoërskool Durbanville deelgeneem.

Voor: James Smith, Diwan Grobbelaar en Henry Rudder.
Agter: Ruan Nel, JM Viljoen, Josua Hugo en Aragon Gerber.









