Hoërskool Framesby redenaars neem aan die 1ste uitdunrondte te Nico Malan deel
ADVERTISEMENT
Op 26 April het die volgende Hoërskool Framesby leerders aan die 1ste uitdunrondte te Nico Malan deelgeneem en na die volgende rondte deurgedring.
- Gr 10-12 Onvoorbereid: Elné Burger
- Gr. 8-9 Voorbereid: Jemima Oosthuizen,Lienkie Grobler, Karla Müller
- Gr. 8-9 Onvoorbereid: Jemima Oosthuizen, Elri Smit














