Laerskool Truida Kestell redenaar wen eerste plek
ADVERTISEMENT
Dit is met trots dat Truida Kestell die voorreg het om Andries van der Walt (Gr2) geluk te wens met ‘n eerste plek by die Nasionale Finaal van die ATKV- Redenaarskompetisie. Jy is ‘n ware ambassadeur vir ons skool en die Truidjies is supertrots!!!










