Hoërskool Witteberg toneel presteer weer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg se Twee tienertoneelgeselskappe het op Vrydag, 25 Augustus, aan die FAK Allegretto Toneelfees in Ermelo deelgeneem en deurgedring na die semifinaal wat op Saterdag 26 Augustus gehou is. Hierdie twee produksies stap weg met groot toekennings en beide produksies eindig die Top 3 van die fees.
Die Ballade van Isabella de Wilde eindig in die algehele 2e plek en Vlinderslag in die 3e plek. Baie geluk aan dié groep leerders en personeel met hierdie spogerige uitslae. Hiermee die volledige lys toekennings: Die Ballade van Isabella de Wilde
Spel – Brons
Henke Minnaar
Dimi Demetriou
Jo-Ri Odendaal
Mignon Thomas
Milan de Villiers
Spel – silwer:
Cara Cilliers en Danielle Steyn – Opgradeer na goud tydens Semi-finale
Beligting hantering en ontwerp – Goud
Dirk Willemse
Chabeli Rathulo
Dekor – Goud – Sune Hills, Simone Nel en Illne Myburgh
Kostuums: Goud – Cathleen Pepler
Klank hantering en samestelling– Goud – AJ Erasmus en Hanno vd Merwe
Goud – Regie: Ronelle van Heerden en Elandre Bosch
Tegnies – Goud
Katte Ensamble – Goud:
Hylet Ungerer, Zandri Smith, Mikayla McMaster, Sune Hills, Isabel Botha, Francisca Rheeder, Maret Leimecke
Verhoogbestuur – silwer: Simone Nel en Illne Myburgh
Silwer- Ensamble
Silwert – Teks
Goud – Produksie
Vlinderslag
Goud – Beligtingontwerp – Dirk Willemse
Silwer– Beligting- en klankhantering – Chabeli Rathulo, Dirk Willemse
Silwer – Kostuums
Silwer – Tegnies
Silwer Teks
Silwer – Produksie
Silwer – Dekor
Silwer – Spel: Jani de Bruin – Opgradeer na Goud tydens Semi-finale
Goud– Klanksamestelling: Jene van Heerden, Chabeli Rathulo
Goud– Regie – Ronelle van Heerden en Jene van Heerden
Goud – Beligtingontwerp: Dirk Willemse
Goud – verhoogbestuur: Illne Myburgh en Simone Nel
Spesiale Toekennings:
Finale Uitslae tydens die Semi-finale:
Beste Tegniese Aspekte
3de. Die Ballade van Isabella de Wilde – Witteberg
Beste Beligtingsontwerp
2 de.Vlinderslag – Dirk Willemse / Jené Van Heerden – Witteberg
1ste. Die Ballade van Isabella de Wilde– Chabeli Rathulo / Dirk Willemse – Witteberg
Beste klank samestel
1ste. Vlinderslag– Chabeli Rathulo /Jené van Heerden- Witteberg
Beste Dekor
1ste. Die Ballade van Isabella de Wilde–Suné Hills/ Ronelle van Heerden / Simoné Nel/ Illné Myburgh- Witteberg
Beste Kostuums/ Grimering
2de Die Ballade van Isabella de Wilde-Cathleen Pepler-Witteberg
Beste Ensemble
1ste. Die Ballade van Isabella de Wilde- Witteberg
Beste klank hantering
1ste.Hanno van der Merwe/ AJ Erasmus –Die Ballade van Isabella De Wilde- Witteberg
Beste Beligting Hantering 2de Dirk Willemse / CHABELI RATHULO – DIE BALLADE VAN ISABELLA DE WILDE – WITTEBERG
MEES BELOWENDE Vroulike SPELER
1ste.JANI DE BRUIN – CHRISTELLE – VLINDERSLAG – WITTEBERG
BESTE VROU BYSPELER
1ste.DANIELLE STEYN – DIE BALLADE VAN ISABELLA DE WILDE – WITTEBERG
BESTE MANLIKE BYSPELER
3 de. MARTYN OOSTHUIZEN – DIE BALLADE VAN ISABELLA DE WILDE – WITTEBERG
BESTE VROULIKE HOOFROL
2 de.JANI DE BRUIN – VLINDERSLAG – WITTEBERG
BESTE MANLIKE HOOFROL
3 de. DIMI DEMETRUOI – DIE BALLADE VAN ISABELLA WILDE – WITTEBERG
BESTE TEKS
1ste.ILNÉ FOURIE – DIE BALLADE VIR ISABELLA DE WILDE – WITTEBERG
BESTE REGIE
2 de.RONELLE V HEERDEN / ELANDRÉ BOSCH – DIE BALLADE VAN ISABELLA DE WILDE- WITTEBERG
1ste.RONELLE & JENÉ VAN HEERDEN – VLINDERSLAG – WITTEBERG
BESTE ANDER Produksie
1ste. DIE BALLADE VAN ISABELLA DE WILDE – WITTEBERG
BESTE DRAMA
2 de.VLINDERSLAG – WITTEBERG
BESTE PRODUKSIE
3 de. VLINDERSLAG – HOËRSKOOL WITTEBERG
2 de. DIE BALLADE VAN ISABELLA DE WILDE – HOËRSKOOL WITTEBER















