Die Paul Roos Gimnasium Toneelgroep se vaardighede word verskerp vir tienertoneel
ADVERTISEMENT
Op Dinsdag, 27 Februarie, het Estelle Terblanche Paul Roos Gimnasium die eerste Dramaklub-werkswinkel vir PRG se toneelgroep aangebied. Die oudisie vir TV/Film en advertensie werkswinkel het gefokus op die lewering van ʼn professionele oudisie in dié industrie. Die PRG teaterklub het die werkswinkel behoorlik geniet, en heelwat lesse vanuit die vermaaklikheidsbedryf geleer. Ons sien uit om te sien hoe dié werkswinkels ons toneelgroep se vaardighede verskerp wanneer hulle later die jaar aan verskeie tienertoneelkompetisies deelneem.
![]()










