AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Celebrating Excellence at Hotazel College

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Netbal Eerstespankaptein – Zani Booysen

  • Bridge House School pianists complete their Trinity College London Examinations

  • Hoërskool Kalahari proudly competed in the Suzette Viljoen Soccer League

  • Curro Heuwelkruin learners excel at the WOW Spelling Competiton


Hoërskool Ben ViljoenLimpopoRegional News
Home›Regional News›Limpopo›Hoërskool Ben Viljoen›Hoërskool Ben Viljoen leerders het deelgeneem aan die ATKV se DigiToneel uitdunrondte

Hoërskool Ben Viljoen leerders het deelgeneem aan die ATKV se DigiToneel uitdunrondte

By Andreneza Damonse
17th April 2024
417
0

ADVERTISEMENT


Share:

Izaan Kotze, Chenél Grundling en Caylin Sadie het deelgeneem aan die ATKV se DigiToneel uitdunrondte. ATKV-DigiToneel is ’n voorloperplatform vir tieners om hul eie monoloë onder ’n temawolk te skryf en dan vir beoordeling te verfilm. Met ATKV-DigiToneel is daar geen kortpaaie deur byvoorbeeld bestaande werk af te stof en nuut aan te bied nie. Die doel met ATKV-DigiToneel is om nuwe werk te skep en dit vir kamera te verfilm. Vanjaar se inspirasie strek uit die konsep simbiose. Die volgende woorde in die simbiotiese temawolk was die wegspringplek vir skrywers, kinematograwe en akteurs se nuwe monoloë: Saamleef, Meng, Koöperasie, Magsdeling en Demokrasie. Volgens die ATKV het inskrywings ingestroom en dit het kopkrap geverg om die top-16 aan te wys. Mentors Liezl de Kock, Jacques Bessenger, Lindsey Cele en Marlo Minnaar het gemeld dat hulle “verstom (was) oor die gehalte van die werk.”

Tydens die uitdunrondte verwerf die produksie ‘Sprokie in Suburbia’ goud, Izaan Kotze verwerf goud vir haar spel, silwer vir haar videografie en silwer vir redigering. Sy word ook as een van die Top 16-inskrywings van reg oor die land aangewys is. Die top-16 skaaf nou aan hul inskrywings en word dan verder deur nog twee beoordelaars gementor op hul reis na die nasionale eindronde, wat in Oktober tydens die vierde seisoen van Gekies vir die Kollig op VIA uitgesaai sal word. Die top-3 sal op 3 Junie aangekondig word op die ATKV se webwerf en sosialemediablaaie.

Met ‘Koffie & Kapsules’ verwerf Chenél Grundling silwer vir haar spel, terwyl die produksie brons kry. Caylin Sadie verwerf ‘n sertifikaat vir haar deelname met haar stuk ‘Pelmets van die Siel’.

Izaan Kotze

Chenél Grundling

Caylin Sadie

TagsToneel
Previous Article

Skitter buitesport prestasie deur Langenhoven Gimnasium Gr ...

Next Article

Hoërskool Volksrust se wintersportspanne te Ferrum

Share:

Related articles More from author

  • HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News

    Ligbron Akademie vir Tegnologie FAK toneeluitslae

    16th September 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen toneelgroep Spoke tree op by Artscape

    26th September 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerder maak sy tv debuut

    2nd June 2025
    By Karien Frans
  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    Grey College leerders neem deel aan die FAK se Allegretto Toneelfees 2024

    26th September 2024
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool WelgemoedNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Welgemoed loop weg met die trofee vir beste laerskool produksie by die ATKV

    2nd September 2024
    By Andreneza Damonse
  • Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Gauteng PretoriaPTA Central PTA SouthRegional News

    Afrikaanse Hoër Seunskool toneelgroep dring deur na die Semi-Finaal

    12th August 2024
    By Andreneza Damonse

  • Creston CollegeKwazulu-NatalRegional NewsSouth Coast

    Creston College exploring the importance of water

  • Northern SuburbsReddam House DurbanvilleRegional NewsWestern Cape

    Reddam House Durbanville achieves four Top awards in the World

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby se landloop atlete lewer blink vertonings by die ABSA Run Your City 10km

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us