Hoërskool Durbanville leerder maak sy tv debuut
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville leerder Janru Steenkamp het onlangs sy debuut gemaak as Andre in die KykNet reeks, Niggies. Janru het ook aan die Nasionale Toneelkompetisie – Proscenium deelgeneem, waar hy ‘n algehele tweede plek behaal het.
![]()










