HS Durbanville netbalspelers kwalifiseer vir die SA Fast 5 Netbalkampioenskap
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville het weer gekwalifiseer vir die SA Fast 5 Netbalkampioenskap in Boksburg.
Indien u maatskappy ‘n donasie kan maak om kostes te help dek, sal ons dit waardeer. Donasies bo R2000 kan belastingsertifikaat verkry.Dankie vir u ondersteuning!
Fast Five o.15
- Wen Atlantis 41-14
- Verloor Paarl Girls High 16-21
- Verloor Paarl Gimnasium 19-21
- Wen Elkanah 27-22
- Wen Bellville 41-32
- Eindig 5de
Fast Five o.18
- Wen Hermanus 32-15
- Wen Worcester Gim 30-11
- Wen Bellville 34-22
- Wen Paarl Girls High 19-12
- Verloor Paarl Gimnasium 20-27
- Eindig 2de
Ons o18 Fast Five span kwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe in Gauteng. Geluk Durbies, ons is trots!










