Laerskool Durbanville produksie benoem vir Kanna-toekenning
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville se produksie “Kosblik” wat die afgelope vakansie by die KKNK opgetree het, is vir ‘n Kanna-toekenning benoem. Die Kanna-toekennings, word jaarliks toegeken vir kreatiewe uitnemendheid by die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees. Die toneelgroep is in die kategorie “Kinderteater” benoem.

Die junior toneelgroep by die KKNK









