Hoërskool Montana skaakspelers presteer puik by die Distrik Individuele Skaaktoernooi
ADVERTISEMENT
Verskeie skole het aan die Distrik Individuele Skaaktoernooi deelgeneem. Die spelers het goed gevaar en al die regte skuiwe gemaak. Dankie aan almal wat dit bygewoon het en van hierdie dag ‘n sukses gemaak het. Baie geluk aan die volgende dogters wat gekwalifiseer het om aan die Gauteng Individuele Skaaktoernooi deel te neem:
Dogters 0/18
- Chie-Ann Grahan – 4de plek
Dogters 0/15
- Amorette Grobler – 2de plek
- Kaylee-Jane Koen – 6de plek
Ons seuns het goed gespeel in ‘n baie mededignende veld. Ons is trots op julle.
S️euns 0/15
- Liam Liebenberg – 9de plek
- Henrico van der Walt – 12de plek
Seuns 0/18
- Hein Kruger – 19de plek
- Aiden Snydert – 28ste plek
- Henko Lightelm – 29ste plek
Nogmaals geluk aan almal wat deelgeneem het – julle toewyding, geduld en sportmangees is ‘n voorbeeld vir almal!











