Laerskool Oranje-Noord leerders deur na die semi-finale rondte van die ATKV Redenaars
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Rooibye wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV Redenaars:
- Johanné Oosthuizen
- Sofia Johannsmeier
- Alexis van der Colff
- Gea March
- Carli Brand
- Manus van der Walt
- Liam van der Colff
- Leonay Loots
- Lyha van Schalkwyk
Hulle neem die 24ste Mei deel. Baie sterkte!









