Hoërskool Witteberg ATKV-Redenaars semi-finale uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg ATKV-Redenaars semi-finale uitslae. Witteberg is trots op 5 van sy Redenaars leerders wat Witteberg by die ATKV-Redenaars Landsfinaal in Atkv Goudini Spa Holiday Resort gaan verteenwoordig. Na afloop van die Semifinaal is 20 Witteberg onder die Top 10 ingesluit van die Vrystaat waarvan vyf deurdring na die Landsfinaal. Uitslae:
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal voorbereid
- Heiken Venter – 3de plek
- Isabelle Koch – 5de plek
- Nerida de Beer – 6de plek
- Nicke Mienie – 8ste plek
- Juané Loubser – 9de plek
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal onvoorbereid
- Zané Wessels – 1ste plek
- Tria-Mari Strydom – 2de plek
- Stephan Uys – 3de plek
- Cobus Labuschagne – 5de plek
- Rhoné Naude – 6de plek
Zané Wessels
Tria-Mari Strydom
Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal voorbereid
- Jemma Shepherd – 2de plek
Jemma Shepherd
Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal – Onvoorbereid
- Ayanda Nkutha – 2de plek
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal – Voorbereid
- André Hauptfleisch – 8ste plek
- Heleen van Pletzen – 10e plek
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid
- Simoné Venter – 4de plek
- Quiriané Charilaou – 8ste plek
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal – Voorbereid
- Laura Shepherd – 1ste plek
- Sebabatso Maqelepo – 5de plek
Laura Sheperd
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal onvoorbereid
- Karabelo Nketle – 1ste plek
- Hope Mabe – 2de plek
Karabelo Nketle
Baie geluk aan elke spreker! Ons is trots op julle!










