Hoërskool Jim Fouché ATKV-Redenaar laat haar stem hoor
ADVERTISEMENT
Carlise Botha ‘n gr.12-leerder van Hoërskool Jim Fouché drig deur na die Nasionale rondte vir voorbereide toesprake in die senior afdeling. Carlise gaan 17-18 Augustus vir JF verteenwoordig tydens dié rondte wat by Goudini-spa aangebied word. Slegs 2 leerders per provinsie dring deur na die nasionale rondte. Baie geluk Carlise!










