Laerskool Stulting ATKV Redenaars
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting het die ATKV Redenaars uitslae ontvang. Ons is trots op al ons leerders wat deelgeneem het. Julle is almal ongelooflike wenners!
Die vyf leerders wat deurgedring na die volgende rondte is:
- JC Vermaak
- Saskia van Loggerenberg
- Lika Vermaak
- Amé Spangenberg
- Annemie Botes
Baie geluk, ons is trots op elkeen en weet julle gaan Stulting se naam hoog hou!










