Laerskool Saamtrek laat die tonge klap by die Super 12 Redenaars
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek is ‘n Super-12 skool en die Spanredenaars het ‘n vyfde plek onder 24 skole behaal. Theuns Visser behaal ‘n derde plek in die Gr. 1 tot 3- ouderdomsgroep.











