Hoërskool Linden Swem interhoër span wen interhoër 2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Linden Swem interhoër span, wen interhoër 2023. Dit was ‘n opwindende swem interhoër-dag vir Linden. Hoërskool Linden se swemspan het by hulle swem-interhoër te Saheti, as die wenners weggestap! Welgedaan aan die span wat uitstekend presteer en groot gees gewys het. Dit is beslis ‘n groot mylpaal en ons is baie trots op julle. Verder is 21 leerders ook verkies om die skool by die Prestige kampioenskappe te verteenwoordig, die leerders is: Benjamin van Zyl, Sulize Kruger, Marga Holtzhausen, Cara Kilian, Uné van den Berg, Bertu Kooy, Righardt Neveling, Ben Storm, Gute Geldenhuys, Almé van Schalkwyk, Gustav Luus, Thyra Conradie, André van Niekerk, Corné van Schalkwyk, Xander Warricker, Jean- Pierre Griesel, Kayla van Metzinger, Jason Wood, Sophia Kotze, Simon Kilian en Melanie le Roux. Welgedaan aan ons swemmers wat ‘n uitstekende seisoen gehad het.

Linden swem-interhoër span 2023)









