Laerskool Kruinpark skitter by Sanlam WOW Spelfees
ADVERTISEMENT
Laerskool Kruinpark skitter by Sanlam WOW Spelfees & Spelling Bee! Op 7 Augustus het Laerskool Kruinpark vir die heel eerste keer deelgeneem aan hierdie opwindende kompetisie in Middelburg, saam met meer as 22 skole. Ons is ongelooflik trots op ons slimkoppe wat so puik presteer het en vir die Nasionale Finaal in Oktober by die Universiteit van Stellenbosch deurgedring het:
- Graad 1: CJ Taljaard – 4de plek
- Graad 2: Daniël Coetzee – 2de plek
- Graad 3: Phillip Kruger – 2de plek
- Graad 4: Leah Botha – 2de plek

CJ Taljaard

Daniël Coetzee

Phillip Kruger

Leah Botha









