Hoërskool Duineveld leerders pressteer by die ATKV-Uitklopspel Finaal
ADVERTISEMENT
ATKV-UITKLOPSPEL FINAAL BLOEMFONTEIN – Vanjaar het 27 skole aan hierdie spelkompetisie deelgeneem.
Hoërskool Duineveld sprekers behaal die volgende:
- In die Junior Afdeling het Jonelle de Wet, Kelly-Ann Leipoldt en Jury Hayes geskitter tussen die land se beste spellers.
- In die Senior Afdeling het Elaine Mollet (Top 6), Connor Robbertze (Top13) en Isabel Rossouw hul uitstekend van hul taak gekwyt.
Ons het ook die Nasionale Letterkunde Museum (NALN) besoek. Die Veltie spellers en personeel bedank mnr.Herman Hanekom van Fruit and Vegiland vir die padkos en sy ondersteuning deur die jaar.









