ATKV Uitklopspelkompetisie 2025 uitslae vir Grey Kollege Primêr
ADVERTISEMENT
ATKV- Uitklopspelkompetisie 2025 uitslae vir Grey Kollege Primêr. Met die Graad 6/7 – Afrikaans Huistaalkategorie was 35 spellers versprei oor 5 provinsies en 16 skole. Die volgende Gr.6 Grey spellers het die volgende plekke behaal:
Jan-Daniël Bekker – 7de plek.
Jayden Diedericks – 10 de plek
Louis James Loubser – 11de plek
Baie geluk !
![]()










