Hoër Volkskool leerder skitter aan die WOW Spelfees
ADVERTISEMENT
Hoër Volkskool leerder Vochenique Meyer het aan die Nasionale Wow-spelfees kompetisie deelgeneem. Sy het deurgedring na verskeie rondtes en het toe deelgeneem aan die finale rondte wat in Stellenbosch aangebied is. Hier het sy haarself goed van haar taak gekwyt en in die gr 10 afdeling nasionaal ‘n 15e plek behaal. Baie geluk Vochenque!
Vochenique Meyer










