Laerskool George-Suid spog met vlytige spellers
ADVERTISEMENT
Laerskool George Suid se Spelkompetisie is ‘n groot hoogtepunt en ons is elke jaar so trots op ons vlytige spellers.
Hierdie jaar se topspellers in elke graad lyk soos volg:
Graad 1:
- Hanna Vorster – 1ste
- Rossouw Myburgh 2de
- Danie Dreyer 3de
- Carmen Visser 4de
- Stian Nel 5de
Graad 2:
- Emily Badenhorst 1ste
- Heleen van Tonder 2de
- Nicholas Kotzé 3de
- Edward Bartie en Ruan Kritzinger gesamentlik 4de
- Anzel van der Lith en Angelique Pieterse gesamentlik 5de
Graad 3:
- Ruben Grobler 1ste
- Teagan van den Berg 2de
- Jùhan Joubert 3de
- Elsoné Pienaar 4de
- JD Heasman 5de
Graad 4:
- Annabelle Coetzee 1ste
- Anro Kritzinger 2de
- Karli Philpott 3de
- Marc van Wyk en Janke Conradie gesamentlik 4de
Graad 5:
- Annebel van der Merwe 1ste
- Minke du Plessis 2de
- Meyer Olivier 3de
- Elné Grobler 4de
- Hescke Barocci 5de
Graad 6:
- Cayden van den Berg 1ste
- Hannu Collins 2de
- Lané Boshoff 3de
- Monya Doveton 4de
- Ania van Rooyen 5de
Graad 7:
- Leahné Claassen 1ste
- Shuran Ayslie 2de
- Lexi de Bruin 3de
- Christiaan Stander 4de
- Ewan Philpott 5de
Veels geluk aan hierdie leerders. Dit is ‘n waardige prestasie.

















