Hoërskool Adamantia matriekuitslae 2021
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Klas van 2021 van Hoërskool Adamantia met hulle puik matriekuitslae.
Die Klas van 2021 behaal die volgende:
- Totale kandidate ingeskryf: 81
- Slaagsyfer: 96,3%
- Totale onderskeidings: 1
- Universiteitsvrystelling: 61%
- Matrikulant met die meeste A-simbole / Dux-leerder: Johandri Tolmay
- Aantal A simbole: 16
- Aantal B simbole: 21
Hoërskool Adamantia se Toppresteerder – A kandidaat is Johandri Tolmay.
Sy behaal Onderskeidings in:
- Afrikaans
- Wiskundige Geletterdheid
- Lewensoriëntering
- Besigheidstudies
![]()










