Laerskool Postmasburg leerders spel hul harte uit by die WOW Spelfees 2023
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders het verlede Vrydag vir Possies verteenwoordig by die WOW kringkompetisie by Laerskool Postmasburg. Hulle het hulle harte uit gespel! We are very proud of all of you!













