Landloop Kampioenskappe uitslae vir Primêre Skool op die Voorpos atleet
ADVERTISEMENT
Primêre Skool op die Voorpos wens graag vir Mieke Boshoff hartlik geluk. Sy het gekwalifiseer om deel te neem aan die Noord-Kaap Landloop Kampioenskappe wat op 9 September 2023 sal plaasvind.










