Laerskool La Hoff atlete verbeter rekords tydens die Huissport byeenkoms
ADVERTISEMENT
Die volgende atlete van Laerskool La Hoff het rekords verbeter tydens die Huissport. Baie geluk Hoffies, ons is baie trots op julle!
Die jaartal na die item, is van wanneer af die rekord al staan.
- Imke Swanepoel, O/8: 60m (1989) en 80m (1989)
- Denike Jordaan, 0/12: 100m (2015)
- Luan le Roux, O/12: 75m Hekkies (2021)
- Zoey Gracie, O/12: 100m (2015)
- Juané Mahoney, O/10: Hoogspring (2014)
- Jessica Karsten, O/12: Hoogspring (2015)
- Dean McAslin, O/13: 80m Hekkies (2011), 100m (2011), 200m (2011)
- Dailien Jordaan, O/13: Diskus (2003)
- Rhode Theron, O/12: 150m Hekkies – (2021)

Voor: Imke Swanepoel, Denike Jordaan, Luan le Roux, Zoey Gracie, Juané Mahoney. Agter: Jessica Karsten, Dean McAslin, Dailien Jordaan, Rhode Theron.









