Laerskool Goudkop kleure atletiek sorg vir groot opwinding
ADVERTISEMENT
Laerskool Goudkop kleure atletiek sorg vir groot opwinding. Trofeë was ontvang en rekords was verbeter. Dankie aan almal wat bygedra het tot die sukses van die dag.

VICTOR EN VICTRIX LUDORUM: Vlnr: o.13: Alicia Hamman, Hloni Motaung;o.12: Connor vd Merwe, Jessica Marais,o.11: Anru van Deventer, René le Roux;o.10 : Milan Herridge, Tyden Havenga en Gabby Nichols

Ontvang trofeë vir eerste plekke behaal. Vlnr: agter: Mirre du Rand en Matthew Barnard Voor: Catherine Rheeder, Stephan Scholtz, Carmari de Swardt, Jayden March en Lachan du Toit.

Nuwe rekord opgestel. Vlnr: Dillon Flannigan – gewigstoot – 8.10m, Osego Ramaglabi – 60m 11.00 sek en 80m, 13.85 sek.









