Laerskool Goudkop Atletiek APO Byeenkoms
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders het eerste, tweede en derde plekke behaal tydens die APO Byeenkoms op Vrydag, 9 Februarie 2024 te KHS.
Van links agter: Aiden Engelbrecht, Theuns Britz, Danika Knoetze, Ethan Gibbons, Anru van Deventer, Keagan Flanagan
Middel van links: Chanté Fourie, Nina Brand, Jessica Marais, Elynn Fortuin, Helenza Harmse, Dylan Flanagan, Chanté Fouché
Voor van links: Devon Robbins, Zayden Meyer, Erich Olivier, Matthew Barnard, Osego Ramohlabi
Nuwe Rekord tydens A.P.O.-Byeenkoms:
Osego Ramohlabi het ‘n rekord gebreek in die seuns 0/7 (80m) wedloop.









