Laer Meisieskool La Rochelle Buksie-atletiek en opedag
ADVERTISEMENT
Op Donderdag, 20 Februarie, was dit die Klein Larrie opedag saam met ons Buksie-atletiek byeenkoms. Ons glo julle het die dag saam met ons geniet. Dit was vir ons baie lekker om vir julle te kon wys wat die Larries alles bied.














