Koffiefontein Gekombineerde Skool atlete is deur na die Motheo/Xhariep byeenkoms
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Koffiefontein Gekombineerde Skool leerders wat deur is na die Motheo/Xhariep byeenkoms:
- Greshwon Kordom
- Pholoana Makalo
- Luandre Harding
- Ethan Moore
- Clarence Sebolai
- Itumeleng Mpalo
- Simone van Wyk
- Dewan De Witt










