Persoonlike beste en Podium plek vir Hoërskool Framesby atleet
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby atleet Kylie Vermaak neem deel aan die Patensie 10km-padwedloop. Sy behaal ‘n eerste plek in die junior damesafdeling, asook algeheel ‘n tweede plek in die damesafdeling. Sy teken ‘n persoonlike beste tyd van 44:24 aan. Baie geluk!









