Hoërskool Dirkie Uys matrikulant 3rde in Wes-Kaap
ADVERTISEMENT
Jana de Waal van Hoërskool Dirkie Uys het uitsonderlik presteer in die NSS-eksamen van 2021. Met haar gemiddeld van 97% het sy derde plek in die Wes-Kaap behaal.
Jana de Waal
Op die foto is sy tydens die toekenningseremonie saam met Premier Alan Winde, me Debbie Schäfer en mnr. Brent Walters.










