Laerskool Park atletiekspan presteer by die Blitsdruk Interskole
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Park se atletiekspan wat ’n algehele 2de plek behaal het by Vrydag, 7 November se Blitsdruk Interskole byeenkoms te George! Die volgende atlete ontvang spesiale toekennings:
Miguel Prins:
- Beste senior baanatleet (seuns)
- Beste senior veldatleet (seuns)
- Victor Ludorum
Miane Schutte:
- Beste senior baanatleet (dogters)
- Victrix Ludorum
Mia Rossouw:
- Beste senior veldatleet (dogters)
Atletiekspan
V.l.n.r : Mia Rossouw, Miguel Prins, Miané Schutte










