Hugenote Laerskool spog met dubbele SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
S𝐮𝐢𝐝-𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬𝐞 𝐀𝐭𝐥𝐞𝐭𝐢𝐞𝐤𝐤𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐩𝐞 en Suid-Afrikaanse Tweekamp-kampioenskappe
Die veelsydige Reynhardt Grobler is nie net in die Boland-tweekampspan opgeneem nie, maar spog ook met ‘n plek in die Wes-Kaap Atletiekspan. Reynhardt het ons skool en provinsie in beide sportsoorte by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe verteenwoordig.
Deursettingsvermoë, ure se oefening en ‘n onblusbare sportmangees is alles deel van ‘n Hugenote-sportman. Reynhardt is ‘n ware ambassadeur van hierdie waardes – by ons skool, op provinsiale én op nasionale vlak.